Lollos 4: Oe La La Suid-Afrika!
Film
Lollos 4: Oe La La Suid-Afrika! (2012)
Lollos 4: Oe La La Suid-Afrika!
Lettie kom kuier vir die eerste keer op aarde! Saam met Lollos, Alta, Minki en Disco gaan sy op 'n wonderlike reis deur Suid-Afrika. Gedurende die vrolike liedjies sing, dans en leer almal meer van die fantastiese dinge wat ons land bied.













