Skip to content
Lollos 3: Boem boem ons gaan Groen!

Film

Lollos 3: Boem boem ons gaan Groen! (2011)

Lollos 3: Boem boem ons gaan Groen!

Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maaitjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Gedurende die vrolike DVD maak die SAMA-wenners seker almal dans en sing te lekker saam!